
Avibase is 'n uitgebreide databasis inligtingstelsel oor al die voëls van die wêreld, wat oor die 54 miljoen inskrywings oor 10 000 spesies en 22 000 subspesies voëls bevat, insluitende verspreidingsinligting, taksonomie, sinonieme in verskeie tale en meer. Hierdie webwerf word bestuur deur Denis Lepage en gehuisves deur Birds Canada, die Kanadese ko-vennoot van Birdlife International. Avibase is 'n onafgehandelde werk van omtrent 15 jaar en ek bied dit nou met graagte aan as 'n diens aan die voëlkyk- en wetenskaplike gemeenskap.
© Denis Lepage 2026 - Aantal inskrywings huidiglik in Avibase: 54,975,450 - Laaste werk: 2026-02-13
Voël van die dag: Columbina cruziana (Croaking Ground Dove)
Avibase is 478 404 259 keer besoek sedert 24 Junie 2003. © Denis Lepage | Privaatheidsbeleid Die Afrikaanse vertaling van hierdie webblad is verskaf deur Johan Meyer
